skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Moenie Die Knoppie Druk Nie (Not available anymore)

Moenie Die Knoppie Druk Nie picture 1217
Moenie Die Knoppie Druk Nie picture 1217

Tiaan se bababoetie hou daarvan om knoppies te druk.“Moenie die knoppie druk nie!” skree Ma en Pa elke keer. Maar dit is elke keer te laat. Op ’n dag..... ’n Lekker lawwe, lawaaierige, holderstebolder kleuterboek oor een van die onweerstaanbaarste dinge op aarde – ’n knoppie wat smeek om gedruk te word!

Author: Jaco Jacobs

Supplied by lapa uitgewers

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554

Invoicing solutions by Invoices Online