skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Die verhaal van Paasfees (Not available anymore)

Hierdie boek is deel van ‘n reeks van ag pragtig geïllustreerde Bybelstories – vier uit die Ou Testament en vier uit die Nuwe Testament. Dis klein genoeg om in te pak en saam te neem waar jy ook al gaan en is ideaal om voor slaaptyd gelees te word. Dis eenvoudig en maklik om te verstaan, want die sinne is spesiaal ontwikkel om toeganklik te wees vir kinders wat nog leer lees.

Author: Copenhagen

People who bought this, also bought:

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online