skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

'n Storie oor die waarheid vertel : Die meisie wat wolf geskree het (Not available anymore)

Nog 'n opwindende titel in die gewilde reeks sprokies met lesse. Prinses Arabella is verveeld en vertel leuens om haar dae prettiger te maak. Maar dan bring al haar leuens haar in die moeilikheid, en wie gaan haar nou help? Gebruik hierdie verwerking van 'n bekende sprokie en leer kinders hoe belangrik dit is om die waarheid te vertel.

People who bought this, also bought:

    Supplied by nb

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online