Click here to register with Storietyd.
My Diere-Atlas
Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto’s oor die ongelooflike wonders van die diereryk. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die wêreld se diere, hulle habitat en hulle persoonlikhede, sowel op watter kontinente hulle voorkom. Maak reg vir ’n safari om die wêreld!
People who bought this, also bought:
Similar products can be found under the opvoedkundigeboeke category.
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554