skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede

R 0.00
Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede  picture 2151
Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede  picture 2151

Die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering. Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Leerderboek ​doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

People who bought this, also bought:

    Supplied by nb

    Similar products can be found under the nuwe-alles-in-een-werkboeke and opvoedkundigeboeke categories.

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online