skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1

R 0.00
Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 picture 2160
Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 picture 2160

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 1 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal. Die leeslesse, handskrif- en taaloefeninge in dié werkboek sal leerders se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer en hul handskrifvaardighede ontwikkel. Die illustrasies, met ’n Suid-Afrikaanse aanslag, help om leerders te stimuleer en betrokke te hou. Die boek is uiteengesit volgens die voorgeskrewe KABV-volgorde vir die leer van klanke, drukhandskrif en taalwerk in Graad 1. Die handskrifoefeninge, skrifstrokies en skrifpatrone is daarop gemik om letterformasievaardighede en druk- en lopende skrif in die regte lettertipe en met die korrekte reëlspasiëring, soos wat die KABV dit vereis, te oefen

People who bought this, also bought:

    Supplied by nb

    Similar products can be found under the opvoedkundigeboeke and aktiwikteite/activity categories.

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online