Click here to register with Storietyd.
Blokkiekuns: Prinsesse (Not available anymore)
Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die prinsesse en oulike dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoë te verbeter.
People who bought this, also bought:
Guarantee
If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.
email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554