skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

My eerste diereatlas

R 0.00
My eerste diereatlas picture 3147
My eerste diereatlas picture 3147

Watter diere oorleef op die koudste plek op Aarde? Waar sal jy die wereld se grootste vlermuis vind? Watter bloeddorstige vissies swem in die Amasonerivier rond op soek na vleis? Waar bly die grootste skoenlapperspesie op aarde? En waar in Suid-Afrika kan jy die “uitgestorwe” selakant gaan soek?

Ontdek diere regoor die wereld met hierdie fantastiese diere-atlas! Hierdie atlas is propvol asemrowende feite oor die diere wat op die verskillende vastelande voor-kom, en Suid-Afrika se ryk verskeidenheid dierelewe. ’n Wonderlike feiteboek vir kinders wat gretig is om meer oor die wereld te leer – en ’n naslaanbron wat op elke skoolkind se boekrak hoort!

Ook in Engels beskikbaar as: My first animal atlas.

Similar products can be found under the opvoedkundigeboeke category.

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554

Invoicing solutions by Invoices Online