skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

Nie vir ma's nie - 'n Kookboek vir pa's en kinders (Not available anymore)

Met die boek word ma’s tydelik uit die kombuis verban, want jou wederhelf en kinders is van plan om jou te bederf met heerlike kos wat hulle sonder hulp of te veel moeite voorberei het. Nie vir Ma’s nie se resepte is maklik, beproef en het stap-vir-stap aanwysings wat enige groentjie gemaklik sal laat in die kombuis.

Die boek verskaf ook die nodige omskakelingstabelle en wenke en laat kinders toe om meer te leer oor die doel van kombuistoerusting.

Hierdie boek bevat heerlike resepte vir ontbyte, ligte etes, voorgeregte, kitskos, aandetes, bykosse, braai disse, nageregte, teetyd-versnaperinge en smulgoed vir smulpape.

Buiten heerlike resepte, is daar ook ‘n hele hoop wenke wat kosmaak sommer kinderspeletjies maak.

People who bought this, also bought:

Back to Shop

Guarantee

If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

email:
zelda@storietyd.co.za
Phone: 082 660 0554

Invoicing solutions by Invoices Online