skip to content

Blad in Afrikaans

Facebook Icon

Click here to register with Storietyd.

’n Storie Oor Gesond Eet : Eet jou groente, Gouelokkies (Not available anymore)

’n Storie Oor Gesond Eet : Eet jou groente, Gouelokkies picture 1084
’n Storie Oor Gesond Eet : Eet jou groente, Gouelokkies picture 1084

In hierdie oorspronklike weergawe van ’n bekende sprokie, speel die drie bere gasheer vir 'n baie kieskeurige eter. Gouelokkies haat groente, maar die bere is vasbeslote om haar 'n gesonde bord kos te gee.

Kinders leer hoekom dit belangrik is om gesond te eet met behulp van hierdie skreeusnaakse storie.

Dié reeks van vier titels, elk ’n eie weergawe van ’n bekende sprokie, sluit telkens 'n boodskap oor gesonde gewoontes in. Die humoristiese skryfstyl en oulike illustrasies sorg dat die boodskap oor ’n gesonde lewenstyl onopvallend en op ’n prettige manier tuisgebring word.

Agter in die boek is daar ook ekstra gesprekspunte wat as ’n gids dien oor hoe om die boek effektief te gebruik en met kinders oor die storie en boodskap te gesels.

People who bought this, also bought:

    Supplied by human & rousseau

    Back to Shop

    Guarantee

    If you receive a book that your child already own, you can return it to us in original packaging within 7 days of receipt, and we`ll send you a different book.

    email:
    zelda@storietyd.co.za
    Phone: 082 660 0554

    Invoicing solutions by Invoices Online