skip to content

Site in English

"Comic Book" Hendrik Leerdam: Kaap van storms

Die Hollandse seun Hendrik Leerdam en sy gesin het op 6 April 1652 saam met Jan van Riebeeck in Kaapstad aan wal gestap. Hierdie opvolg op Hendrik Leerdam: seereis na die Kaap vertel van die Leerdam-gesin se wedervaringe tydens hulle eerste paar maande in hulle nuwe tuiste. Sal daar darem maats wees vir Hendrik? Het Domkrag iets geleer uit sy oorboordval-episode? En watter slimmighede sal Runnik kwytraak? Die strokiesprentformaat ("Comic Book") laat die geskiedenis behoorlik lewe kry.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur nb

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die comics and 6-8 jaar/years kategorie?.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
kontak@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online