skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Krabbelkuns Inkleur – Doodle Art Colouring 1

Krabbelkuns Inkleur – Doodle Art Colouring 1  picture 1668
  • Krabbelkuns Inkleur – Doodle Art Colouring 1  picture 1668
  • Krabbelkuns Inkleur – Doodle Art Colouring 1  picture 1667
Krabbelkuns Inkleur – Doodle Art Colouring 1  picture 1668Krabbelkuns Inkleur – Doodle Art Colouring 1  picture 1667

Marleen Visser se krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Kom saam op 'n kreatiewe reis wat jou sal inspireer. Dis ontspannende terapie om vrylik te krabbel en in te kleur. Só sê Marleen Visser, die kunstenaar. “My krabbels is spontane, verbeeldingryke lyntekeninge, persepsies en drome van die alledaagse lewe. Laat jou innerlike kind die klein stories binne-in ontdek en verken. Laat die kreatiewe reis jou inspireer en jou hart en gedagtes na wonderlike, nuwe plekke meevoer."

Outeur: Marleen Visser

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online