skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Z is vir Zackie : Die pretpark & Z is vir Zackie : Die rowwe resies

Z is vir Zackie : Die pretpark & Z is vir Zackie : Die rowwe resies  picture 3601
  • Z is vir Zackie : Die pretpark & Z is vir Zackie : Die rowwe resies  picture 3601
  • Z is vir Zackie : Die pretpark & Z is vir Zackie : Die rowwe resies  picture 1950
Z is vir Zackie : Die pretpark & Z is vir Zackie : Die rowwe resies  picture 3601Z is vir Zackie : Die pretpark & Z is vir Zackie : Die rowwe resies  picture 1950

Zackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is ’n Groot Wiel, ’n Wilde Wipwa en ’n Spooktrein. Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark. Toe hy vir Vincent begin terg, besluit Zackie om hom ’n les te leer!

Outeur: Jaco Jacobs

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online