skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Die Grotbewoners

Die Grotbewoners picture 2113
Die Grotbewoners picture 2113

Kinders kan hierdie boek soos ’n tydskrif lees en die aktiwiteite geniet wat almal oor grotmense en die oertyd gaan. Daar is ’n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en’n boeiende storie oor die Magnon- gesin. Kinders kan selfs hulle eie 3D-mammoet bou!

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online