skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Die Dinosourusse

Die Dinosourusse  picture 2114
Die Dinosourusse  picture 2114

Kinders kan hierdie boek soos ’n tydskrif lees en die aktiwiteite geniet wat alles oor dinosourusse gaan. Daar is ’n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite, grappe, snaakse strokiesprente en ’n boeiende storie oor Superdino’s. Kinders kan ook hul eie 3D-dinosourus bou!

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online