Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Kwartaal keuses
Goose goes to School
Wanneer Annie vir Gans in die parkie ontmoet, raak hulle gou onafskeidbaar. ’n Sonnige dag op die strand is vol pret en verrassings vir die twee maats! Wanneer Annie skool toe gaan, is Gans veronderstel om tuis te bly ... maar hy het planne van sy eie! En wanneer Annie en Gans saam met Mamma gaan inkopies doen, lê daar baie pret voor. Om van syfers en kleure te leer in die kartonboeke is ook hope pret met Gans in die omtrek om te help.
Outeur: Laura Wall
Terug na Kwartaal keuses
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554