skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Blokkiekuns: Voertuie

Blokkiekuns: Voertuie  picture 2332
Blokkiekuns: Voertuie  picture 2332

Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die voertuie en dinge in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoë te verbeter.

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online