skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Klapper die drakie gaan skool toe

Klapper die drakie gaan skool toe picture 2374
Klapper die drakie gaan skool toe picture 2374

Klapper die drakie is opgewonde: Dis ’n baie belangrike dag! Hy gaan vandag die eerste keer skool toe. Op pad soontoe ontmoet hy vir Oskar, ’n jong vreetdrakie wie se ouers dink dis tyd mors om skool toe te gaan. Klapper kry Oskar jammer. Oskar kry homself ook jammer, want hy wil verskriklik graag leer skryf en somme doen. Die twee maats smeek Oskar se ouers om hom ook wonderlike dinge op skool te laat leer . . .

Outeur: Ingo Siegner

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online