skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Kwartaal keuses

Klapper die drakie en die wonderlike towenaar

Klapper die drakie en die wonderlike towenaar picture 2377
Klapper die drakie en die wonderlike towenaar picture 2377

Klapper die klein drakie en Mathilda gewaar ’n klein, wit bok in die woud. Die bok, Bessie, is eintlik ’n towenaar en was die leier van Bottelland voordat hy deur die bose towenaar, Bokbaard, onder ’n towerspel geplaas is. Klapper en Mathilda wil vir Bessie help en besluit om na Bottelland en die towerkasteel te gaan. Klapper bedink ’n plan en so verander Bessie weer in ’n towenaar en Bokbaard in ’n klein varkie.

Outeur: Ingo Siegner

Terug na Kwartaal keuses

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online