skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

'n Vlooi in die vakansiebus - CD (Nie meer beskikbaar)

'n Vlooi in die vakansiebus - CD picture 1231
'n Vlooi in die vakansiebus - CD picture 1231

Die Van der Merwes het 'n vakansiebus wat heel jaar lank onder die bome in hulle agterplaas in Pretoria staan. Een keer 'n jaar word die vakansiebus onder die bome uitgetrek, skoongemaak, volgelaai en reggemaak vir die langpad see toe. Vrederalie die vlooi is ook lus vir 'n vakansie. Maar Mosselaai is ver, en toe die Van der Merwes se vakansiebus by die petrolstrasie in Bloemfontein stop, besluit Vrederalie om in te spring en saam te ry... met skreeusnaakse gevolge!

Outeur: Voorgelees deur Koos Kombuis

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur annaemm

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online