skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Hoezit! (Nie meer beskikbaar)

Met 48 bladsye propvol prettige feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêrelde van die volgende diere kan ontdek :

Die wonderwêreld van Troeteldiere

Die wonderwêreld van Soogdiere

Die wonderwêreld van Walvisse en Dolfyne

Die wonderwêreld van Reptiele en Amfibieë

Die wonderwêreld van Goggas

Die wonderwêreld van Dinosourusse

 

Jy mag enige 1 (EEN) van hierdie Hoezit! boekies koop op die uitverkoping @R50 per boek.   Stuur vir my jou keuse per epos na zelda@storietyd.co.za

Outeur: Jaco Jacobs | Fanie Viljoen

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur lapa uitgewers

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online