skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek

R 0.00
Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek  picture 2150
Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek  picture 2150

Die NUWE ALLES-IN-EEN voorskoolse aktiwiteitsboek is saamgestel om ouers/opvoeders/praktisyne/versorgers wat hul kinders ’n voorsprong te gee. Hierdie aktiwiteitsboek •is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulumraamwerk vir kinders van geboorte to vier jaar. •·verskaf aktiwiteite wat leerders/kinders se praktiese vaardighede ontwikkel. •sluit die Vroeë leer- en ontwikkelingareas (ELDA’s) in. •help kleuters/jong kinders/kinders amper in Graad R se ontwikkeling aan. •moedig kreatiwiteit & kleinspierontwikkeling aan. •sluit 2D- en 3D-aktiwiteite in. Die NUWE ALLES-IN-EEN voorskoolse aktiwiteitsboek moedig kinders aan om te speel en bied prettige en interaktiewe aktiwiteite aan sodat leerders hulle vaardighede en koördinasie met die hulp van praktisyne/opvoeders/versorgers/ouers kan ontwikkel. Hulle leer ook ’n variasie van media gebruik soos verf, klei, natuurlike hulpbronne (sade/sand/blare), ens., waarmee hulle aktiwiteite aanpak. Lekker speel!

People who bought this, also bought:

    Soortgelyke produkte kan gevind word onder die nuwe-alles-in-een-werkboeke and opvoedkundigeboeke kategorieƫ.

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online