skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Spiertier die mier - CD (Nie meer beskikbaar)

Spiertier die mier - CD picture 1201
Spiertier die mier - CD picture 1201

Die engeltjie het vir hom 'n fles suikerklontjies gegee omdat hy haar gehelp het. Dis spesiale suikerklontjies wat nooit opraak nie, en elke keer wanneer hy 'n suikerklontjie suig word Tier die Mier baie sterk! Dan word hy Spiertier die Mier, en kan hy enigiets doen…

Outeur: Voorgelees deur Gys de Villiers

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur annaemm

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online