skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

1-2-3 Groei met spel

R 160.00Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd: 14-21 Days

1-2-3 Groei met spel picture 1203
1-2-3 Groei met spel picture 1203

Kinders se algemene kennis is vandag uitstekend, maar hulle fyn en groot motoriese ontwikkeling is nie op standaard nie. Hulle spierontwikkeling is ook baie swak. Kinders sukkel met normale aktiwiteite soos bv. inkleur, knip, bal vang, eenbeentjie spring, ens. As gevolg van hulle swak spierontwikkeling het hulle dan ook probleme met konsentrasie. Deur te speel kan jy ook jou kind se korttermyn geheue stimuleer wat die basis vir sy langtermyn geheue vorm. Onthou dat speletjies ook ‘n kind se begrip prikkel wat terselfdertyd help met redenering, syfervaardighede en ‘n geleentheid vir interaksie is. In die proses ontwikkel jou kind ook emosioneel. Hier is 123 speletjies om van te kies - vanaf 2-jarige ouderdom tot stokoud. Die speletjies is vir ontwikkeling en terselfdertyd lekker vir partytjies, pretdae, ysbrekers of sommer net vir speel.

Outeur: Nadia Viljoen

People who bought this, also bought:

Verskaf deur lapa uitgewers

Terug na Winkel