skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

Ek lees self 1 : Skilpad leer vlieg

R 65.00Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

Ek lees self 1 : Skilpad leer vlieg  picture 1210
Ek lees self 1 : Skilpad leer vlieg  picture 1210

Hierdie reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Vind uit wat gebeur as Skilpad op ’n dag besluit hy wil vlieg, lag lekker vir Hasie se slim plan om Olifant en Seekoei te laat toutrek, en ontdek wat gebeur as Wolf op ’n dag skaap-klere aantrek! Die "Ek lees self-reeks" bestaan uit ses pragtig geïllustreerde boeke, elkeen met ’n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker

Outeur: Wendy Maartens - | Nicolene Louw

People who bought this, also bought:

Verskaf deur lapa uitgewers

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die ek lees self kategorie.

Terug na Winkel