skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Jou kind kan wiskunde doen - Maklike kortpaaie vir ouer en kind (Nie meer beskikbaar)

Jou kind kan wiskunde doen - Maklike kortpaaie vir ouer en kind picture 1232
Jou kind kan wiskunde doen - Maklike kortpaaie vir ouer en kind picture 1232

Dalk het jy op skool gedink: Ek kan nie wiskunde doen nie! En nou moet jou kind dieselfde deurmaak. Of dalk was wiskunde jou beste vak op skool, maar nou kan jy dit nie regkry om jou eie kind daarmee te help nie. Hierdie titel is die perfekte antwoord, geskryf in plein gewone taal wat jou gaan help om die sogenaamde probleem vinnig reg te stel. Dit leer jou onder meer die volgende: Hoekom wiskunde belangrik is; hoe om jou kind se brein deur beweging vir sukses met wiskunde te ontwikkel; hoe om jou kind positief in te stel teenoor wiskunde; basiese kennis en konsepte wat alle kinders moet bemeester; wenke om jou kind maklik optelling, vermenigvuldig, aftrekking, deling te laat baasraak; algemene wiskundeprobleme waarvoor jy moet uitkyk; tafels sonder sukkel; woordsomme en probleemoplossing.

Outeur: Johan van Lill

People who bought this, also bought:

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online