skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Doefdaf die donkie - CD (Nie meer beskikbaar)

Doefdaf die donkie - CD picture 1288
Doefdaf die donkie - CD picture 1288

Daar is nie plek vir 'n donkie met 'n mank pootjie op die boer se plaas nie, en Doefdaf swerf alleen. Maar daar wag 'n belangrike werk op hom... Stories op die CD: 1. Hoe Doefdaf sy naam gekry het 2. Hoe Doefdaf by die see gaan woon het 3. Hoe Doefdaf in die woestyn beland het 4. Hoe Doefdaf 'n belangrike werk gekry het

Outeur: Lorraine du Toit

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur annaemm

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online