skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Ons eie Kleuterbybel (Nie meer beskikbaar)

Ons eie Kleuterbybel is ’n pragtige bundel verhale vir kleuters, ouers en oumas en oupas. Dit is kleurvol en vrolik geïllustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar, Johann Strauss, wat met sy unieke, dog deernisvolle illustrasies, die stories aanvul en ophelder. Hierdie Kleuterbybel is 'n onontbeerlike toevoeging tot jou kind se geloofsvorming.

Outeur: Johann Strauss

Verskaf deur lux verbi

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online