skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Laaste boek beskikbaar (Nie meer beskikbaar)

Ek het SLEGS 1 van hierdie boeke beskikbaar en hulle is tans uit druk uit / baie skaars.

Blokkies vir Slimkoppies en Crosswords for Cuties is twee baie oulike boeke om jong leerders te help om hul Spel- en Taalvaardighede in te oefen. Blokkies vir Slimkoppies en Crosswords for Cuties is saamgestel deur ‘n onderwyseres met die laerskoolleerder (Graad 2-5), in gedagte. (Die vermoë van die kind sal die geskiktheid van die blokraaisels bepaal, en ook of dit sy/haar Eerste Taal of Tweede Taal is.) Die voordeel van hierdie blokraaisels, is dat dit baie genotvol is en kinders dit dus graag wil doen, en sodoende onbewustelik leer! Dan is die blokraaisels natuurlik ook selfkorrektief – indien die woord nie reg gespel word nie, pas dit nie in die spasie in nie!

Blokkies vir Slimkoppies en Crosswords for Cuties sal leerders baie goeie verrykingswerk bied en hulle op sinvolle en genotvolle manier besig hou!

Spesifikasies:

– 50 x A4 grootte blokraaisels per boek

– gedruk op 80g goeie kwaliteit wit papier (om toe te laat om foute uit te vee, sonder dat die papier skeur)

– antwoorde agter in die boek

Hierdie boekies is geskik vir Afrikaans Eerste Taal leerders (Graad 3 en 4) en ook vir leerders wat Afrikaans as Tweede of Derde Taal aanleer (Graad 4 tot 6)

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur polka dot books

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online