skip to content

Site in English

Die verhaal van Paasfees

was R 60.00
nou slegsR 30.00
Plaas in Mandjie
Die verhaal van Paasfees picture 1451
Die verhaal van Paasfees picture 1451

Hierdie boek is deel van ‘n reeks van ag pragtig geïllustreerde Bybelstories – vier uit die Ou Testament en vier uit die Nuwe Testament. Dis klein genoeg om in te pak en saam te neem waar jy ook al gaan en is ideaal om voor slaaptyd gelees te word. Dis eenvoudig en maklik om te verstaan, want die sinne is spesiaal ontwikkel om toeganklik te wees vir kinders wat nog leer lees.

Outeur: Copenhagen

People who bought this, also bought:

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die storieboeke ,6-8 jaar/years ,3-5 jaar/years ,under r50 !!!sales!!!! and laaste boek beskikbaar kategorie?.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
kontak@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online