skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Mylpale vir kinderontwikkeling (Nie meer beskikbaar)

Ouers van babas en klein kindertjies wonder gedurig of hul kinders hulle ontwikkelingsmylpale binne die verwagte tydperk bereik. Dit is belangrik om te onthou dat elke kind uniek is en dat geen twee kinders hierdie mylpale gelyktydig sal bereik nie. Mylpale vir kinderontwikkeling se doel is om ouers en opvoeders betyds te laat besef as ’n kind se ontwikkeling agter sou raak.

Outeur: Carla Grobler

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur carla grobler

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online