skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

"Comic Book" Agent Snoet en die groen genugtig

was R 130.00
nou slegsR 50.00
Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

Snoet is in die moeilikheid by hoofkantoor. As hy nie sy nuutste saak oplos nie, kan hy sy werk as geheime agent verloor. Maar gelukkig is Felino soos altyd aan sy sy. 'n Baie gevaarlike wapen, die Genugtig, is uit 'n laboratorium gesteel. Snoet en Felino moet dit so gou as moontlik opspoor. En asof dit nie genoeg is nie, dreig iemand boonop om Smarag, die suksesvolste katte-ster in die land, dood te maak. Terwyl Snoet soos gewoonlik net die kat aan die stert beet het, moet Felino alles in sy vermoë doen om die Genugtig te vind en Smarag te red ... voordat dit te laat is.

Outeur: François Bloemhof

People who bought this, also bought:

Verskaf deur lapa uitgewers

Terug na Winkel