Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Buys-tweeling Jeugboek 3 : Die Gesteelde Diamante (Nie meer beskikbaar)
Miljoene rande se diamante word uit Kruinendal se bank gesteel, en die polisie roep die Buys-tweeling se hulp in om die raaisel op te los. Die hoofverdagte is 'n onderwyser in Laerskool Kruinendal, en Ben en Klara moet 'n fyn ogie oor hom hou...
Outeur: Anna Emm
People who bought this, also bought:
Verskaf deur annaemm
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554