skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Operasie Gebakte Pere (Nie meer beskikbaar)

Tiano se ma is 'n sepie-ster, en sy pa 'n beroemde sjef. Die paparazzi volg hulle oral. So toe Tiano se liefdadigheidsprojek, OPERASIE GEBAKTE PERE, skeefloop en 'n klomp mense siek maak, weet hy sommer die storie gaan die voorblad haal. Behalwe as hy dit kan keer... In 'n desperate poging om sy fout reg te stel, probeer Tiano en Oom Sampie, die restaurant se kok, om die geheime bestanddeel op te spoor. Maar dis nie so maklik as 'n nuuskierige joernalis met 'n kamera jou oral volg nie!

Outeur: Hettie du Plessis

Verskaf deur annaemm

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online