skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

My Model Haarstyl - Filmster

was R 85.00
nou slegsR 35.00
Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

My Model Haarstyl - Filmster picture 1869
My Model Haarstyl - Filmster picture 1869

Skep fantastiese haarstyle vir 48 nuwerwetse modelle! Gebruik die modelle as inspirasie of wees kreatief en ontwerp jou eie haarmodes. Besluit self hoe om elke model se hare te versier en kleur die modelle in met grimering en koel bykomstighede. Boonop is daar ’n kleurvolle haarstuk – sodat jy soos ’n regte filmster kan lyk!

Outeur: Human & Rousseau

Verskaf deur human & rousseau

Terug na Winkel