skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Meelon en die Haumeaanse kloon (Nie meer beskikbaar)

Andries en sy ouma is op pad terug Aarde toe, wanneer hulle 'n verstekeling in die ruimtetuig opspoor... Wanneer hulle dan per ongeluk van koers af gaan en op die planeet Gliese neerstort, moet Meelon hulle kom help. Maar nou is daar nie meer genoeg brandstof om hulle terug op die Aarde te kry nie...

Outeur: Hanlie de Wet

Verskaf deur annaemm

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online