Klik hier om by Storietyd aan te sluit.
Upcycling-projekte: Opgedollie
Upcycling is die term wat gebruik word vir kreatiewe herwinning van afvalmateriaal of onbruikbare, ongewensde items, om nuwe produkte te skep wat waarde het. In hierdie boek gebruik die skrywer afvalitems om splinternuwe, byderwetse juweliersware, handsakke, houers en geskenkitems te maak.
Hierdie is dei perfekte boek om te kry vir skoolprojekte vir herwinningstake.
Outeur: Thana Nel
Soortgelyke produkte kan gevind word onder die opvoedkundigeboeke and aktiwikteite/activity kategorieƫ.
Waarborg
Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.
e-pos:
zelda@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554