skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Die slang in die gras (Nie meer beskikbaar)

Dis vakansie, en Alexie moet ´n slypskool vir jong joernaliste bywoon - sónder haar beste vriend, Kareltjie! En dan vra twee vreemde mans dat haar pa vir hulle ´n eienaardige beeld moet maak. Iets is nie pluis nie, maar wat? Sy is seker daar is ´n slang in die gras...

Outeur: Anna Emm

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur annaemm

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online