skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord

Ontmoet Bertus Beer

Soek-soek inkleurboek: Diere

was R 75.00
nou slegsR 50.00
Plaas in Mandjie
Soek-soek inkleurboek: Diere  picture 1990
Soek-soek inkleurboek: Diere  picture 1990

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van diere. Van paddas wat spring tot marmotjies wat gaap en krokodille wat ’n kroon dra. Kom kuier in hierdie oerwoud van diere!

People who bought this, also bought:

Verskaf deur human & rousseau

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die 6-8 jaar/years ,3-5 jaar/years ,under r50 !!!sales!!!! and aktiwikteite/activity kategorie?.

Terug na Winkel