skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord

Ontmoet Bertus Beer

Soek-soek inkleurboek: Voertuie

was R 75.00
nou slegsR 50.00
Plaas in Mandjie
Soek-soek inkleurboek: Voertuie  picture 1992
Soek-soek inkleurboek: Voertuie  picture 1992

Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe, en selfs ruimteskepe wat vinniger as lig vlieg.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur human & rousseau

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die 6-8 jaar/years ,3-5 jaar/years ,aktiwikteite/activity and under r50 !!!sales!!!! kategorie?.

Terug na Winkel