skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Franse Briewe - Pos uit Provence (Nie meer beskikbaar)

Franse briewe is ‘n boek wat inpraat teen ‘n bestaan waarin genietinge net te maklik geword het. Dis ‘n boek oor klein-klein oomblikke wat te groot is om met ‘n kamera af te neem. Dis ook ‘n boek oor Parys en ‘n soen in die sneeu. Marita van der Vyver se Franse briewe sal elke Afrikaanse leser se hart sal aangryp.

'n Boek vir Mamma vir die vakansie.

Outeur: Marita van der Vyver

People who bought this, also bought:

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online