skip to content

Site in English

My Model - Perde En Ponies

was R 85.00
nou slegsR 35.00
My Model - Perde En Ponies  picture 2066
My Model - Perde En Ponies  picture 2066

Ure se pret met pragtige perde en ponies en oulike modelle. 40 bladsye met prente om in te kleur, te versier en self te teken. Die boek het ook een stensilbladsy, pragtige kleurvolle plakkers en plakkers om self in te kleur. Modepret vir meisies met ‘n passie vir diere!

People who bought this, also bought:

Verskaf deur nb

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die 3-5 jaar/years ,6-8 jaar/years and my model kategorie?.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
kontak@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online