skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

Zackie Mostert en die super-stinkbom

R 95.00Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

Zackie Mostert en die super-stinkbom  picture 2133
Zackie Mostert en die super-stinkbom  picture 2133

Zackie hou nie juis van sing nie ... maar die skoolkoor gaan binnekort op ’n FANTASTIESE kamp. Die koorkamp is by die see – en boonop kan hulle twee dae skool misloop! Daarom besluit Zackie en Vincent om in die koor te sing. Kort voor lank begin Anton, die skoolboelie, hulle egter terg. En boonop vind hulle uit die rugbykamp is dieselfde tyd as die koorkamp ... Die koor was ’n VROT idee! Maar dan maak Zackie en Vincent onverwags nuwe vriende – en hulle kry ’n plan om Anton ’n les te leer ... ’n Baie STINK plan!

Outeur: Jaco Jacobs

Verskaf deur lapa uitgewers

Terug na Winkel