skip to content

Mandjie
Mandjie

0 items tans in jou mandjie.

Begin Koop
Teken In

Sluit aan  |  Vergete Sleutelwoord


Ontmoet Bertus Beer

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde

R 95.00Plaas in Mandjie

Gemiddelde Aflewerings Tyd:

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde  picture 2149
Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde  picture 2149

DIE NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Werkboek vir Wiskunde pas aan by die suksesvolle NUWE ALLES-IN-EEN-reeks - die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Wiskunde Onderwysersgids is nou in boekvorm om dit vir onderwysers makliker te maak om aan elke leerder uit te deel met nuwe verrykingsaktiwiteite wat by die tema pas vir addisionele assessering van leerder/kind se kennis en vordering. Hierdie opvoedkundige werkboek is ontwerp om leerders se vaardighede te slyp. Die aktiwiteite in die werkboek is toegespits op multisensoriese ontwikkeling van ruimtelike- en koördinasievaardighede. Die voorgeskrewe werkvelle wat leerders tot aanvulling van die NUWE ALLES-IN-EEN ​Graad R Leerderboek ​doen, is 'n waardevolle assesseringsinstrument en die onderwyser/ouer kan sien watter leerders nie die begrippe verstaan nie en sodoende die verrykingsoefeninge doen op die linkerbladsy.

People who bought this, also bought:

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die opvoedkundigeboeke kategorie.

Terug na Winkel