skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

My boekhuisie: Op die plaas (Nie meer beskikbaar)

Kinders is nooit te jonk om ’n boek saam met jou te geniet nie. Dis pret om saam na die prentjies te kyk en die name van bekende voorwerpe te leer. Die klein, hanteerbare boekies help peuters om woordeskat uit te brei, terwyl dit vroeë leesvaardighede ontwikkel. Hierdie pragtige boksie bevat vier kartonboekies met lieflike illustrasies en eenvoudige teks.

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur human & rousseau

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online