skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Moord per suurlemoen (Nie meer beskikbaar)

Bruno en Brunhilde dink hulle het hul buurman doodgemaak deur haar met suurlemoene te gooi. Hulle vlug van die misdaadtoneel met die hulp van hul vriend Ben en sy broer se Honda Gold Wing-motorfiets met 'n syspan. Die leser word geneem op 'n wipwaentjie-avontuur. Humoristies en irones en met 'n kinkel in die verhaal.

Outeur: Jelleke Wierenga

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online