skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Winkel > aktiwikteite/activity > Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

R 0.00
Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2 picture 2320
Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2 picture 2320

Die Leer lees en skryf-werkboek vir Graad 2 Afrikaans Huistaal is saamgestel die KABV volgens die KABV en maak dit maklik om leerders in die klas of tuis ’n kurrikulumgebaseerde hupstoot te gee met die leer van Afrikaans Huistaal. Die leeslesse, handskrif- en taaloefeninge in dié werkboek sal leerders se woordeskat verbeter, hulle help om met selfvertroue en begrip te lees, hulle help om die uitspraak van klanke korrek aan te leer en hul handskrifvaardighede ontwikkel. Die illustrasies, met ’n Suid-Afrikaanse aanslag, help om leerders te stimuleer en betrokke te hou. Die boek is uiteengesit volgens die voorgeskrewe KABV-volgorde vir die leer van klanke, druk- en lopende handskrif en taalwerk in Graad 2. Die handskrifoefeninge, skrifstrokies en skrifpatrone is daarop gemik om letterformasievaardighede en druk- en lopende skrif in die regte lettertipe en met die korrekte reëlspasiëring, soos wat die KABV dit vereis, te oefen.​

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Soortgelyke produkte kan gevind word onder die nuwe-alles-in-een-werkboeke and opvoedkundigeboeke kategorieë.

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online