skip to content

Site in English

Wat maak so? Wilde diere

was R 135.00
nou slegsR 50.00
Wat maak so? Wilde diere  picture 2330
Wat maak so? Wilde diere  picture 2330

Watter geluid maak ’n leeu? Trek die kartonbladsye uit om die antwoord te vind en ontdek allerhande nuwe geluide. Met oulike plaasdiere en allerhande geluide om na te boots, sal hierdie raserige boek enige tyd van die dag ’n gunsteling wees.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur human & rousseau

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die 0-2 jaar/years ,opvoedkundigeboeke ,aktiwikteite/activity and wat maak so? kategorie?.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
kontak@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online