skip to content

Site in English

Blokkiekuns: Diere

was R 85.00
nou slegsR 40.00
Blokkiekuns: Diere  picture 2331
Blokkiekuns: Diere  picture 2331

Dis groot pret met piksels! Skep jou eie, oorspronklike kunswerke – blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers en voorbeelde en gee lewe aan die diere in hierdie boek. Of gebruik kleurpotlode, -penne of -kryte en kleur die blokkies in. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroeë wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel, sowel as konsentrasie- en observasievermoë te verbeter.

People who bought this, also bought:

Verskaf deur human & rousseau

Soortgelyke produkte kan gevind word onder die 3-5 jaar/years ,6-8 jaar/years and aktiwikteite/activity kategorie?.

Terug na Winkel

Waarborg

Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

e-pos:
kontak@storietyd.co.za
Tel: 082 660 0554

Faktuur oplossings deur Invoices Online