skip to content

Site in English

Facebook Icon

Klik hier om by Storietyd aan te sluit.

Die Goorgomgaaitjie (Nie meer beskikbaar)

Die Goorgomgaaitjie, geskep deur een van die suksesvolste prenteboekspanne ooit, is ’n ware moderne treffer. Hierdie tweede avontuur in die diep donker woud is net so briljant soos die eerste. Sedert sy noue ontkoming met die Nare Muis, glo die Goorgomgaai dat geen goorgomgaai ooit die donker woud moet ingaan nie. Natuurlik luister die kleingoed selde na hulle ouers en een nag besluit die Goorgomgaaitjie om die woud te gaan verken, want die Nare Muis kan tog nie regtig bestaan nie!

People who bought this, also bought:

    Verskaf deur nb

    Terug na Winkel

    Waarborg

    Indien jy `n boek ontvang wat jou kind reeds besit, kan jy die boek in sy oorspronklike toestand en verpakking binne sewedae na ontvangs aan ons terugstuur. Ons sal vir jou `n ander boek stuur wat jou kind nie reeds het nie.

    e-pos:
    zelda@storietyd.co.za
    Tel: 082 660 0554

    Faktuur oplossings deur Invoices Online